Eric Cantona

Eric Cantona
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 24 Mei 1966 (1966-05-24)
Nasionaliteit Frans
Kinders 4
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Eric Cantona (gebore 24 Mei 1966) is 'n Franse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Elizabeth (1998), You and the Night (2013), en The Salvation (2014).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy